| Modulekode | JMA 454 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Klem word gelê op die bereiking van die voorgeskrewe leeruitkomste in die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente. Afrikaansonderrig as huis- en addisionele taal soos in die nasionale kurrikulum vervat, word uitgelig. 'n Teoretiese grondslag word vasgelê vir die ontwerp en aanbied van lesse. |
| Modulekrediete | 3.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
| Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App